Die leier van die VF Plus, Dr Pieter Groenewald, besoek Petrussteyn in die Vrystaat op Vrydag 20 April.

Hy gaan onder meer praat oor onteiening sonder vergoeding.

Vir meer inligting, skakel Heleen Muller by 082 493 6389.

Inligtingsessie Petrussteyn Slaan Terug SA

Pin It on Pinterest

Share This
Open chat
Deel jou storie as video oor benadeling as gevolg van BEE