Blog

Nuutste Nuus

Kieshof gee VF Plus toe oor OVK se versuim met BLF-registrasie

Kieshof gee VF Plus toe oor OVK se versuim met BLF-registrasie

Die Kieshof in Johannesburg het die VF Plus gelyk gegee oor die Verkiesingskommissie se versuim om die wetlike voorskrifte met die BLF se registrasie te volg en het opdrag gegee dat dit gedoen moet word. Die hof het beslis dat die tydperk vir appèl teen die besluit...

Afrikaans: VF Plus daag Maimane uit tot openbare leiersdebat

Afrikaans: VF Plus daag Maimane uit tot openbare leiersdebat

Die leier van die VF Plus, dr. Pieter Groenewald, daag die leier van die DA, mnr. Mmusi Maimane, uit tot ‘n openbare leiersdebat oor taalregte en die beskerming daarvan, en in besonder die handhawing van Afrikaans. Die DA-leier beweer in ‘n video-opname op Facebook...

Distrik 6 tasbare bewys waarom restitusie en grondhervorming misluk

Distrik 6 tasbare bewys waarom restitusie en grondhervorming misluk

"Distrik 6 in Kaapstad is nie net ʼn tasbare bewys van die ANC-regering se mislukking met sy program van restitusie en grondhervorming nie, maar dui ook op die mislukking van Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) ten alle koste wat Suid-Afrika se ekonomie oor langer as...

Teken in op ons Nuus Blog via e-pos

Voer jou e-posadres in om in te teken op hierdie blog en ontvang kennisgewings van nuwe plasings per e-pos.

Join 91 other subscribers

Follow me on Twitter

Advertisement

IS JY BENADEEL DEUR TRANSFORMASIE? Se Nee vir DiskriminasiemyMunisipaliteit platvorm is 'n inisiatief van die VF Plus

PETISIE TEEN ONTEIENING VAN ENIGE EIENDOM

Sonder Vergoeding

Nie net die onteiening van grond nie, maar ook die onteiening van enige eiendom in Suid-Afrika soos in ‘n mosie deur die Nasionale Vergadering aanvaar is, is ‘n ernstige bedreiging vir die demokratiese beginsels van Eiendomsreg.

Ek, die ondertekende, ondersteun nie die beplande wysiging aan Artikel 25 van die Grondwet nie, wat die staat in staat sal stel om beslag te lê op enige eiendom sonder vergoeding.

     

     

     

     

    100268

    Handtekeninge reeds ontvang

    Deel gerus met jou vriende

    Dankie vir u ondersteuning

    Pin It on Pinterest

    Share This
    Open chat
    Deel jou storie as video oor benadeling as gevolg van BEE