Die SlaanTerugSA-veldtog om plaasaanvalle en die mosie vir grondonteiening sonder vergoeding te internasionaliseer, het momentum gekry met die VF Plus leier, Dr Pieter Groenewald se besoek aan België, waar hy die Vlaamse Belang Jeugaksie in Gent toespreek het oor plaasmoorde en aan ‘n optog daarteen deelgeneem het.
Groenewald het ook met Gerolf Annemans LP in die Europese Parlement in Brussels gehad oor onteiening sonder vergoeding.
Sy besoek vorm deel van die VF Plus se aksieplan en –veldtog teen plaasaanvalle en die beplande wysiging van Artikel 25 van die Grondwet, wat eiendomsreg van Suid-Afrikaners kan ontneem. Indien die artikel gewysig word, kan enige eiendom deur die staat onteien word.
“Suid-Afrika is ‘n ondertekenaar van die VN se Verklaring oor Menseregte. Onteiening sonder vergoeding is ‘n oortreding van artikel 17 van hierdie verklaring.”
Ingevolge dié aksieplan het die party onderneem om onteiening sonder vergoeding te internasionaliseer deur aktiewe skakeling met die Europese parlement en regerings, die Verenigde Nasies (VN) en deur die VF Plus se lidmaatskap van UNPO.
Dr. Groenewald se besoek aan Europa gee uitvoering hieraan.
Suid-Afrika is ‘n ondertekenaar van die VN se Verklaring oor Menseregte. Onteiening sonder vergoeding is ‘n oortreding van artikel 17 van hierdie verklaring.
Selfbeskikking word ook verskans in die Verenigde Nasies (VN) se Handves en die Internasionale Deklarasie op Burgerlike en Politieke Regte as ‘n reg van ‘alle mense’.
Dr. Groenewald het in Junie verlede jaar UNPO se dertiende algemene vergadering in die Skotse parlement in Edinburgh oor selfbeskikking toegespreek en het gesê selfbeskikking is ʼn internasionaal erkende en aanvaarde beginsel wat aan minderheidsgroepe die reg verleen om hulself teen assimilasie en gevolglike verdwyning in ʼn meerderheid te beskerm.
We as South African nation is sick and tired of the unlofullnes of the anc and eff crimes thy bring to our nation
Help Suid-Afrika
Help suid afrika
Hoekom kan die blankes nie n onafhanklike staat soortgelyk aan Lesotho of Swaziland verkry binne die RSA nie. Dan kan al die blankes daar vestig en dan is ons uit die hare van die kroeskoppe waar ons onsself kan regeer, ons eie regte beskerm en ons eie wette en parlement kan he. Die Vrystsaat kan so n plek word as ons sterk genoeg steun daarvoor in SA en die buiteland kan kry. Dan kry die swartes hul grond en eiendom waaroor hulle so bitch en die blankes kan in vrede hul eie ding doen.