


Registreer om saam met die VF Plus vir jou toekoms te veg
“Ná 25 jaar van agteruitgang onder die ANC-regering, is dit allerbelangrik om u laaste kans hierdie naweek (26 en 27 Januarie) aan te gryp om te registreer om aan vanjaar se algemene verkiesing deel te neem,” sê dr Pieter Groenewald, VF Plus-leier. Mense...