Die leier van die VF Plus, dr. Pieter Groenewald, daag die leier van die DA, mnr. Mmusi Maimane, uit tot ‘n openbare leiersdebat oor taalregte en die beskerming daarvan, en in besonder die handhawing van Afrikaans. Die DA-leier beweer in ‘n video-opname op Facebook...