‘n DA-raadslid, Agnes Tsamai, het op drie klagtes teen haar skuld erken. Die klagtes wat teen haar gemaak is sluit onder andere in die intimidasie van amptenare, korrupsie en bedrog. Die VF Plus het teen einde 2017 aan die raad bekend gemaak dat DA- en EFF-raadslede...