Die VF Plus veroordeel ten sterkste ‘n voorval waar ‘n EFF-parlementslid, Marshall Dlamini ‘n polisieman tydens die staatsrede verlede Donderdag in die parlementsgebou aangerand het. Die polisie word by die parlement ontplooi in opdrag van senior polisiebestuur om ‘n...