


ANC erken hy het misluk met debat oor transformasie
“Ná 25 jaar aan bewind is die parlementêre debat oor transformasie van Suid-Afrika se ekonomie om die bevolking te dien, ʼn erkenning van die ANC dat hy volkome misluk het as regering van die land en dat sy skadelike beleid slegs bygedra het tot die vernietiging...
Eskom en Suid-Afrika betaal duur prys weens Regstellende aksie
“Eskom en die regering se onverbiddellike houding om Regstellende Aksie (RA) toe te pas, kom Suid-Afrika nou duur te staan. Weens RA het ervare en kundige ingenieurs Eskom verlaat en nou wil die minister van openbare ondernemings, mnr. Pravin Gordhan, hulle vra...