


Peiling toon VF Plus groei in Gauteng, groei van die EFF moet gestuit word
Die jongste peiling van die Instituut vir Rasseverhoudinge (IRV) wys dat die VF Plus in Gauteng besig is om stewige groei te toon. “Dit is egter kommerwekkend dat die EFF ook groei en dit sal die vorming van ‘n koalisieregering bestaande uit redelike...
Die VF Plus-fokus op dié areas vir beter regering in Gauteng
“Die mense van Gauteng verdien ʼn beter regering en beter lewensomstandighede as dit waarmee hulle vir lank onder ʼn korrupte en onbevoegde ANC-regering tevrede moes wees. Bo-aan hierdie lysie is dienslewering, wat sekerlik die ANC se grootste mislukking tot op...
Adv. Anton Alberts is VF Plus se premierskandidaat vir Gauteng
Adv. Anton Alberts, parlementslid en voorsitter van die VF Plus, is aangewys as dié party se premierskandidaat vir Gauteng. Adv. Alberts is ʼn deurwinterde politikus met uitgebreide internasionale en plaaslike juridiese ervaring wat oor tien jaar as parlementslid vir...