


Publiek wys groot steun vir VF Plus se veldtog teen onteiening sonder vergoeding
Meer as 100 000 mense van regoor Suid-Afrika het hul stem by die VF Plus gevoeg om beswaar aan te teken teen die ANC-regering se beoogde wysiging aan Artikel 25 van die Grondwet om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak. Die VF Plus het namens die publiek dié...