Suid-Afrika wankel op die rand van ‘n afgrond. Misdaad is buite beheer. Die regering se besteding aan salarisse en lone, rente aan staatskuld en maatskaplike bystand aan mense, is naby aan gelyk aan die totale belastinginkomste. Minder as 7% van munisipaliteite is...