“Die VF Plus is teleurgesteld in vandag se uitspraak van die Menseregtekommissie (MRK) dat verskeie uitsprake van die EFF-leier, Julius Malema, in die tydperk tussen 2016 en 2018 nie haatspraak is nie. Die VF Plus is van mening dat baie van Malema se uitsprake...
Die Menseregtekommisie (MRK) het Suid-Afrika in die steek gelaat in sy bevinding dat die leier van die EFF, Julius Malema, homself nie aan haatspraak skuldig gemaak het nie. Die MRK het die verlede week bevind dat Malema se uitlatings in November 2016 buite ‘n hof in...