Leerders in Koffiefontein is nou die slagoffers van die ANC se mislukkings in die Vrystaat. Die VF Plus-Jeug in die Vrystaat is bekommerd oor die feit dat leerders nog nie met die nuwe leerplan vir 2019 begin het nie. Die leerders het 2019 met ‘n agterstand begin...