Die VF Plus het Donderdag strafregtelike klagte ingedien teen die munisipale bestuurders van die Waterberg-distriksmunisipaliteit en die Modimolle-Mookgopong-plaaslike munisipaliteit, asook die bestuurder van die munisipale abattoir in Nylstroom. Die klagte spruit...