Skaars ʼn week nadat die VF Plus ʼn klag by die groen skerpioene ingedien het oor erge besoedeling van Nylrivier deur onder meer riool-inlating, en bloed en fetusse afkomstig van die munisipale abattoir op Nylstroom, is die party vandag in kennis gestel dat die saak as...
Die VF Plus het Donderdag strafregtelike klagte ingedien teen die munisipale bestuurders van die Waterberg-distriksmunisipaliteit en die Modimolle-Mookgopong-plaaslike munisipaliteit, asook die bestuurder van die munisipale abattoir in Nylstroom. Die klagte spruit...