Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) kan tans nie munisipale rekeninge aan inwoners e-pos nie weens wanbetaling aan sy internet-diensverskaffer. “Indien die munisipaliteit nie rekeninge kan...