Die VF Plus het geëis dat Metsimaholo se burgemeesterskomitee ‘n vergadering met inwoners van Oranjeville belê om te verduidelik waarom die dorp sedert Saterdagmiddag nie water het nie. Die VF Plus het water vir raadop inwoners van Oranjeville en die...