“Maatskappye soos Multichoice wat Afrikaanse kunstenaars boikot, boikot in der waarheid die groter Afrikaanse en Afrikaanssprekende gemeenskap aangesien die boikotte gerig is op groot geleenthede soos Afrikaans is Groot en nou die Ghoema-toekennings,” sê...