Daar is tans geen beregter of liggaam van appèl vir lede van die staatsdiens se pensioenfonds of enige ander staatsdiens-fonds na wie lede hulle kan wend met probleme rakende hul fonds nie, en die VF Plus het daarom besluit om ʼn privaatlid-wetsontwerp in te dien om...