INLIGTINGSESSIE: Dr Groenewald praat oor Onteiening sonder Vergoeding by Armand Cloete | 4 Apr 2018 | NuusDie leier van die VF Plus, Dr Pieter Groenewald, besoek Petrussteyn in die Vrystaat op Vrydag 20 April. Hy gaan onder meer praat oor onteiening sonder vergoeding. Vir meer inligting, skakel Heleen Muller by 082 493 6389.