VF Plus aan Gauteng-premier: “Doen jou werk”

VF Plus aan Gauteng-premier: “Doen jou werk”

Die VF Plus het tydens die debat op die provinsiale rede in die Gautengse wetgewer aan die premier van Gauteng, David Makhura, gesê om sy werk te doen. Die uitlating is begroet deur toejuiging vanuit die opposisiebanke. Die VF Plus het in die debat daarop gewys dat...
Makhura se regering is ‘n mislukking

Makhura se regering is ‘n mislukking

“Hoewel Gauteng se premier, David Makhura, tydens sy laaste provinsiale rede in Alberton sy regering se werksaamhede van die afgelope vyf jaar probeer blink vryf het, is dit duidelik dat sy regering die inwoners van Gauteng gefaal het en nie in staat was om...
Makhura se plan met grond in Gauteng is onwettig

Makhura se plan met grond in Gauteng is onwettig

Die premier van Gauteng, David Makhura, se plan om Artikel 25 van die Grondwet in Gauteng te toets deur ongebruikte grond en onbesette geboue in die provinsie sonder vergoeding te onteien en aan ander te oorhandig, is onwettig. “Die premier is nie by magte om so...

Pin It on Pinterest

Open chat
Deel jou storie as video oor benadeling as gevolg van BEE