“Die krisis by Eskom is die maaksel van die ANC-regering en ANC-beleid soos Regstellende Aksie (RA) wat die kwaadaardige kern vorm van regeringsbeleid wat kaderskap vir kundigheid verruil het en wat Eskom, soos die land se ekonomie, op sy knieë gedwing...
“Ná 25 jaar aan bewind is die parlementêre debat oor transformasie van Suid-Afrika se ekonomie om die bevolking te dien, ʼn erkenning van die ANC dat hy volkome misluk het as regering van die land en dat sy skadelike beleid slegs bygedra het tot die vernietiging...