“Noordwes se LUR vir onderwys, Sello Lehari, moet ophou om politiekery te maak van die situasie by die Laerskool Schweizer-Reneke en die Hoërskool Stilfontein, en dit sal die DA loon om oop kaarte met die publiek te speel oor hul aandeel in die...
Die gewelddadige betogings voor die Laerskool Schweizer-Reneke en die Hoërskool Stilfontein asook die onwettige betreding en aanvalle op die een skool – deur die gooi van bakstene – dui daarop dat aanvalle op skole gaan vermeerder en dat wetgewing nodig is om sodanige...