


Verengelsing van UP ‘n gevaar vir inheemse tale
“Die ANC se beheptheid om Suid-Afrka te verengels is ‘n gevaarlike speletjie ten koste van ons inheemse tale,” sê Tammy Wessels, VF Plus-jeugleier Wessels sê indien Engels die enigste medium van onderrig word, soos die afgelope week by die Unversiteit van...
Oranjeville byna week sonder water
Die VF Plus het geëis dat Metsimaholo se burgemeesterskomitee ‘n vergadering met inwoners van Oranjeville belê om te verduidelik waarom die dorp sedert Saterdagmiddag nie water het nie. Die VF Plus het water vir raadop inwoners van Oranjeville en die...
Registreer om saam met die VF Plus vir jou toekoms te veg
“Ná 25 jaar van agteruitgang onder die ANC-regering, is dit allerbelangrik om u laaste kans hierdie naweek (26 en 27 Januarie) aan te gryp om te registreer om aan vanjaar se algemene verkiesing deel te neem,” sê dr Pieter Groenewald, VF Plus-leier. Mense...