


Schweizer-Reneke / Hoërskool Stilfontein: wys VF Plus se wetsontwerp om betogings voor skole te verbied, is dringend nodig
Die gewelddadige betogings voor die Laerskool Schweizer-Reneke en die Hoërskool Stilfontein asook die onwettige betreding en aanvalle op die een skool – deur die gooi van bakstene – dui daarop dat aanvalle op skole gaan vermeerder en dat wetgewing nodig is om sodanige...