


Menseregtedag: VF Plus-Jeug skep platform téén MRK se Malema-bevinding
Die Menseregtekommisie (MRK) het Suid-Afrika in die steek gelaat in sy bevinding dat die leier van die EFF, Julius Malema, homself nie aan haatspraak skuldig gemaak het nie. Die MRK het die verlede week bevind dat Malema se uitlatings in November 2016 buite ‘n hof in...
Vrystaatse openingsrede is in wese ANC-verkiesingsaamtrek deur belastingbetalers geborg
“Die premier van die Vrystaat, me. Sisi Ntombela, het in haar provinsiale openingsrede aangevoer dat lewensomstandighede van Vrystaters verbeter het sedert die ANC in 1994 ‘n ‘sosiale kontrak’ met Suid-Afrikaners gesluit het en ‘die hemele het daarna oopgemaak...
Spandabelrige ANC jaag die Vrystaat miljoene uit die sak vir SOPA
Die Vrystaat se provinsiale openingsrede (SOPA) sal belastingbetalers vanjaar waarskynlik meer as R2 miljoen uit die sak jaag. Vir die grootste deel hiervan is nie begroot of beplan nie en dit is reeds bestee sonder die nodige goedkeuring en toestemming. “In ag...