“Die premier van die Vrystaat, me. Sisi Ntombela, het in haar provinsiale openingsrede aangevoer dat lewensomstandighede van Vrystaters verbeter het sedert die ANC in 1994 ‘n ‘sosiale kontrak’ met Suid-Afrikaners gesluit het en ‘die hemele het daarna oopgemaak...
Die Vrystaat se provinsiale openingsrede (SOPA) sal belastingbetalers vanjaar waarskynlik meer as R2 miljoen uit die sak jaag. Vir die grootste deel hiervan is nie begroot of beplan nie en dit is reeds bestee sonder die nodige goedkeuring en toestemming. “In ag...