“Die nasionalisering van die Reserwebank as prioriteit vir die ANC laat die rooi-ligte flikker vir Suid-Afrika se demokrasie. Die verkiesingsmanifes van die ANC skep onsekerheid oor die onafhanklikheid van die Reserwebank in die toekoms,” sê Wouter...