“Die waternood in Olifantshoek neem tans krisisafmetings aan. Daarom oorhandig die VF Plus vandag ‘n brief aan die LUR vir plaaslike regering om te eis dat hy ‘n omvattende ondersoek na die bestuur van die Gamagara-plaaslike munisipaliteit geloods...