As deel van die SlaanTerugSA-veldtog, word inligtingsessies regoor Suid-Afrika aangebied waar die VF Plus die gevare van die regering se beplande onteiening sonder vergoeding sal bespreek.

Dr Pieter Groenewald, VF Plus-leier, is by die Boeresaal in Vaalwater op Woensdag 25 April om 18:00

Vir meer inligting, skakel raadslid Marcel Maritz by 078 617 8682.

SlaanTerugSA Inligtingsessie Vaalwater

 

 

Pin It on Pinterest

Share This