Blog

Nuutste Nuus

President Ramaphosa se ANC verantwoordelik vir uittog

President Ramaphosa se ANC verantwoordelik vir uittog

Die ANC se beleid van herverdeling in plaas van bou is die oorsaak van Suid-Afrika se probleme en die rede waarom baie jong witmense genoodsaak is om die land te verlaat. Die VF Plus-Jeug verwelkom pres. Cyril Ramaphosa se hand van samewerking wat hy teenoor wit...

Lekkasies by Koeberg is kommerwekkend: Publiek moet ingelig word

Lekkasies by Koeberg is kommerwekkend: Publiek moet ingelig word

Dit is kommerwekkend dat daar sedert 2014 drie lekkasies van radio-aktiewe materiaal by Koeberg was en dat die publiek nie daaroor ingelig is nie aangesien die lekkasies glo binne veiligheidsperke was. Die bevestiging oor die lekkasies het nou aan die lig gekom in...

MRK verloor geloofwaardigheid met bevinding oor Malema-uitsprake

MRK verloor geloofwaardigheid met bevinding oor Malema-uitsprake

"Die VF Plus is teleurgesteld in vandag se uitspraak van die Menseregtekommissie (MRK) dat verskeie uitsprake van die EFF-leier, Julius Malema, in die tydperk tussen 2016 en 2018 nie haatspraak is nie. Die VF Plus is van mening dat baie van Malema se uitsprake wel op...

Teken in op ons Nuus Blog via e-pos

Voer jou e-posadres in om in te teken op hierdie blog en ontvang kennisgewings van nuwe plasings per e-pos.

Join 93 other subscribers

Follow me on Twitter

Advertisement

IS JY BENADEEL DEUR TRANSFORMASIE? Se Nee vir DiskriminasiemyMunisipaliteit platvorm is 'n inisiatief van die VF Plus

PETISIE TEEN ONTEIENING VAN ENIGE EIENDOM

Sonder Vergoeding

Nie net die onteiening van grond nie, maar ook die onteiening van enige eiendom in Suid-Afrika soos in ‘n mosie deur die Nasionale Vergadering aanvaar is, is ‘n ernstige bedreiging vir die demokratiese beginsels van Eiendomsreg.

Ek, die ondertekende, ondersteun nie die beplande wysiging aan Artikel 25 van die Grondwet nie, wat die staat in staat sal stel om beslag te lê op enige eiendom sonder vergoeding.

 

 

 

 

90192

Handtekeninge reeds ontvang

Deel gerus met jou vriende

Dankie vir u ondersteuning

Pin It on Pinterest

Share This