Blog

Nuutste Nuus

‘n Moedertaaldag met spesiale betekenis vir Afrikaans

‘n Moedertaaldag met spesiale betekenis vir Afrikaans

Internasionale Moedertaaldag Is Donderdag wêreldwyd gevier om die verskillende volkere in die wêreld se taalkundige en kulturele verskeidenheid en veeltaligheid te bevorder. Vir sprekers van die Afrikaanse taal het hierdie viering egter ʼn gedempte toon aangeneem....

Begroting: Meer bitter medisyne, prognose vererger

Begroting: Meer bitter medisyne, prognose vererger

"Die begroting deur die minister van finansies, Tito Mboweni, het meer bitter medisyne vir die land se belastingbetalers gebring," sê dr Pieter Groenewald, VF Plus-leier. Groenewald sê die prognose het vererger met die aankondiging dat die aanvanklike vooruitskatting...

ANC erken hy het misluk met debat oor transformasie

ANC erken hy het misluk met debat oor transformasie

"Ná 25 jaar aan bewind is die parlementêre debat oor transformasie van Suid-Afrika se ekonomie om die bevolking te dien, ʼn erkenning van die ANC dat hy volkome misluk het as regering van die land en dat sy skadelike beleid slegs bygedra het tot die vernietiging van...

Teken in op ons Nuus Blog via e-pos

Voer jou e-posadres in om in te teken op hierdie blog en ontvang kennisgewings van nuwe plasings per e-pos.

Join 79 other subscribers

Follow me on Twitter

Advertisement

IS JY BENADEEL DEUR TRANSFORMASIE? Se Nee vir DiskriminasiemyMunisipaliteit platvorm is 'n inisiatief van die VF Plus

PETISIE TEEN ONTEIENING VAN ENIGE EIENDOM

Sonder Vergoeding

Nie net die onteiening van grond nie, maar ook die onteiening van enige eiendom in Suid-Afrika soos in ‘n mosie deur die Nasionale Vergadering aanvaar is, is ‘n ernstige bedreiging vir die demokratiese beginsels van Eiendomsreg.

Ek, die ondertekende, ondersteun nie die beplande wysiging aan Artikel 25 van die Grondwet nie, wat die staat in staat sal stel om beslag te lê op enige eiendom sonder vergoeding.

 

 

 

 

90152

Handtekeninge reeds ontvang

Deel gerus met jou vriende

Dankie vir u ondersteuning

Pin It on Pinterest

Share This