Die ANC-beheerde Mogale City-munisipaliteit se halfjaar-vorderingsverslag wat gister aan die raad voorgelê is, is selfs meer skokkend as vorige jare onder die ANC-bewind. Die dorp word hoofsaaklik gesubsidieer deur ‘n handvol belastingbetalers wat die...