


MRK verloor geloofwaardigheid met bevinding oor Malema-uitsprake
“Die VF Plus is teleurgesteld in vandag se uitspraak van die Menseregtekommissie (MRK) dat verskeie uitsprake van die EFF-leier, Julius Malema, in die tydperk tussen 2016 en 2018 nie haatspraak is nie. Die VF Plus is van mening dat baie van Malema se uitsprake...
Europese Unie-parlementslede vergader met VF Plus oor die desperate situasie in Suid-Afrika
Die VF Plus het in die week ‘n afvaardiging van Europese parlementslede ontvang, naamlik Danilo Lancini van die Italiaanse regerende Lega-party en Stuart Agnew van die Britse UKIP-party. Hulle het uit eie beweging na Suid-Afrika gekom om hulle te vergewis van die...
VF Plus neem ferm stappe teen Gauteng-regering se rassediskriminasie teen wittes, bruines en Indiërs
Die VF Plus het besluit om ferm op te tree teen die Gautengse regering na die onlangse rassistiese uitsprake van LUR Faith Mazibuko, LUR vir sport, kuns, kultuur en ontspanning, jeens wittes en Indiërs. Sy is opgeneem toe sy op 15 Februarie in ʼn rassistiese tirade...