


Peiling toon moontlike koalisieregering in Wes-Kaap na 2019-verkiesing
Die Wes-Kaap as provinsie moet dringend bestendig word. Dit moet gedoen word met die komende verkiesing op 8 Mei. Dit is in niemand se belang dat die ANC of die EFF in die Wes-Kaap regeer nie. Nie afsonderlik, of in ʼn koalisie nie. Dit is egter ook nie in belang van...