Die 2017/18 prestasieverslag as deel van die jaarverslag van die Mangaung-metro-munisipaliteit is op ‘n onwettige wyse aan die munisipale raad voorgelê vir goedkeuring. Die ANC-beheerde munisipaliteit het die goedkeuring van die verslag Donderdag, wat nie aan...