


Inligtingsessie: Vaalwater (Limpopo)
As deel van die SlaanTerugSA-veldtog, word inligtingsessies regoor Suid-Afrika aangebied waar die VF Plus die gevare van die regering se beplande onteiening sonder vergoeding sal bespreek. Dr Pieter Groenewald, VF Plus-leier, is by die Boeresaal in Vaalwater op...