‘n Afvaardiging van die Duitse AfD (Alternative for Germany)-party, het die VF Plus se parlementêre koukus gister besoek om verkennend te gesels oor belangrike Suid-Afrikaanse kwessies, waaronder onteiening sonder vergoeding en plaasmoorde, en om skakeling...