


Die gevolge van die ANC en president Cyril Ramaphosa se besluit oor onteienings sonder vergoeding kan rampspoedige gevolge vir die land inhou indien die regering en die polisie nie ferm en daadwerklik ingryp nie. Grondbesettings het sedert verlede week landwyd...

LUISTER: Dié prosesse volg voordat Artikel 25 verander word
Die mosie ten opsigte van onteiening sonder vergoeding wat vandeesweek in die parlement aanvaar is, bedreig alle vorme van eiendomsreg, hetsy roerend, onroerend, intellektueel en andersins, en sal ekonomiese groei en vooruitgang in Suid-Arika op die ergste wyse...
BOTHAVILLE HOOR VAN GEVARE VAN ONTEIENING SONDER VERGOEDING
Die gemeenskap van Bothaville, waar ‘n sterk boerderygemeenskap bydra tot die kosmandjie van Suid-Afrika, is die afglope week ingelig oor die gevare van die beplande onteiening sonder vergoeding. Wouter Wessels, VF Plus-LP, het aan die boere tydens ‘n...