![[KYK] BLF: Verkiesingskommissie se versuim om wet na te kom kan ernstige gevolge inhou](https://www.slaanterugsa.org.za/wp-content/uploads/2019/05/VF-Plus-BLF-1080x675.jpg)
![[KYK] BLF: Verkiesingskommissie se versuim om wet na te kom kan ernstige gevolge inhou](https://www.slaanterugsa.org.za/wp-content/uploads/2019/05/VF-Plus-BLF-1080x675.jpg)

Kieshof gee VF Plus toe oor OVK se versuim met BLF-registrasie
Die Kieshof in Johannesburg het die VF Plus gelyk gegee oor die Verkiesingskommissie se versuim om die wetlike voorskrifte met die BLF se registrasie te volg en het opdrag gegee dat dit gedoen moet word. Die hof het beslis dat die tydperk vir appèl teen die besluit...
Afrikaans: VF Plus daag Maimane uit tot openbare leiersdebat
Die leier van die VF Plus, dr. Pieter Groenewald, daag die leier van die DA, mnr. Mmusi Maimane, uit tot ‘n openbare leiersdebat oor taalregte en die beskerming daarvan, en in besonder die handhawing van Afrikaans. Die DA-leier beweer in ‘n video-opname op Facebook...
Ondernemings wat Afrikaanse kunstenaars boikot, ontneem hul grondwetlike reg van vryheid tot uitdrukking
“Maatskappye soos Multichoice wat Afrikaanse kunstenaars boikot, boikot in der waarheid die groter Afrikaanse en Afrikaanssprekende gemeenskap aangesien die boikotte gerig is op groot geleenthede soos Afrikaans is Groot en nou die Ghoema-toekennings,” sê...