Die VF Plus gaan werklose jeugdiges nou met ʼn eie, unieke projek help om werk te soek in ʼn arbeidsmark waar die deur grootliks toegemaak is vir die wit jeug van Suid-Afrika. SATalent vloei uit die groeiende werkloosheidsprobleem onder wit en bruin jeugdiges in...
Die VF Plus gaan werklose jeugdiges nou met ʼn eie, unieke projek help om werk te soek in ʼn arbeidsmark waar die deur grootliks toegemaak is vir die wit jeug van Suid-Afrika. Die naam van die projek is SATalent. Die ontwikkeling van SATalent is genoodsaak deur die...