‘n Moedertaaldag met spesiale betekenis vir Afrikaans

‘n Moedertaaldag met spesiale betekenis vir Afrikaans

Internasionale Moedertaaldag Is Donderdag wêreldwyd gevier om die verskillende volkere in die wêreld se taalkundige en kulturele verskeidenheid en veeltaligheid te bevorder. Vir sprekers van die Afrikaanse taal het hierdie viering egter ʼn gedempte toon aangeneem....

Pin It on Pinterest

Open chat
Deel jou storie as video oor benadeling as gevolg van BEE